Friday, November 4, 2011

Hoofstuk 20 - 30

ENGLISH TRANSLATION WILL BE UP SHORTLY!

Hoofstuk 20 & 21

  • Die reeksmoordenaar (RM) het nog iemand vermoor. Vuyo het die moord gesien - hy se gedurig "wit duiwel" en "wapen". Lilian en Alex het vir Vuyo agter die meisiesbadkamers gekry en hom weggesteek agter die verhoog. Hy bly daar, want hy is bang vir die reeksmoordenaar.
  • Die RM besoek Thomas se atletiekbyeenkoms om hom dop te hou. Hy stuur vir hom 'n sms (hy het sy nommer op hulle yskas gekry toe hy voorheen ingebreek het) en se Thomas moet meer oplettend wees.
  • Die RM sien 'n rooikopvrou, maar hy verkies eerder blonde vrouens soos Louisa.
  • Die RM het 'n sportskeps en 'n sonbril aan om homself te kamoefleer.
Hoofstuk 22 & 23
  • Thomas se ouers is uit vir die aand.
  • Dit is die interhuisdans by hulle skool, maar Thomas kan nie gaan nie, want hy is gehok.
  • Alex kom kuier vir hom en bring pizza en coke.
  • Thomas het gedink sy was saam met Piet Senekal dans toe - sy is nie, want hy't 'n meisie in Johannesburg en sy stel nie in hom belang nie.
  • Alex en Thomas hoor voetstappe op die spiraaltrappe wat na sy kamer lei.
  • Dis Thabo - hy het vir hulle kom kuier.
  • Thomas se deur het wawydoop gestaan - die RM het weer ingebreek en Louisa se rok in repe gesny en dit geskeur.
  • Thabo se sy ouma (die sangoma) is bekommerd oor Thomas, want daar is slegte geeste en wit duiwels in sy huis.
  • Marelise (Hannes se meisie), Hannes, Lilian en Lukas kom kuier ook vir Thomas.
  • Thomas vra Alex om sy meisie te wees en hulle soen vir die eerste keer.
Hoofstuk  24 & 25

  • Louisa ontdek haar rok in die roostuin:
    • Dis opgevou
    • Dis in repe gesny
    • Dis geskeur
    • Dit het in haar kas gehang - dit wil se iemand moes inbreek om dit te kry (die RM)
    • Thomas se pa se dit was net 'n rondloper
  • Die RM word ondersoek deur die polisie - by sy laaste slagoffer het hy 'n vingerafdruk gelos (die handskoen moes geskeur het). Mense skryf aan die polisie en poseer as die RM.
  • Thomas se pa kry bouers om 'n hoer muur te bou om hulle huis - Hannes gebruik die geleentheid om te se dat hulle aan 'n projek moet werk en dus by Hannes se huis moet gaan werk (hulle gaan eintlik ysskaats saam Marelise en Alex, maar Thomas sou nie mag gaan nie, want hy is gehok).
  • Thomas en Hannes gaan ysskaats saam met Marelise en Alex by Grandwest.
  • Thomas kry 'n sms van die reeksmoordenaar.
  • Wanneer Thomas badkamer toe gaan, sms die RM weer en se hy is warm.
  • Die RM gryp Thomas om sy nek en probeer hom verwurg.
  • Thomas kom los uit sy greep.
Hoofstuk 26 - 30

  •  Thomas wil nie sy pa vertel van die sms'e en snaakse goed wat gebeur nie.
  • Sy pa is kwaad vir hom omdat hy gejok het oor die ysskaats.
  • Thomas gaan kuier vir Vuyo agter die verhoog en besluit om hom in mnr Du Toit se labritorium weg te steek terwyl hulle aan hulle toneelstuk oefen in die saal.
  • Alex is laat vir die repetisie en sy sms Thomas dat sy in gevaar is en dat hy haar moet help.
  • Alex se sy is in die musiekklas, maar as Thomas daar kom is net haar tas daar.
  • Thomas ontmoet mnr Volschenk en hy konfiskeer Thomas se foon (geen fone word op skoolgronde toegelaat nie). Thomas hardloop vir hom weg.
  • Alex sms dat iemand haar jaag en dat sy wegkruip in die labritorium.
  • Daar is niemand in mnr Du Toit se lab nie. In die lab sien Thomas die stoorkamer se deurtjie is oop. Hy gaan in en die RM wag vir hom.
  • Die RM neem 'n foto van hom en se dis vir die koerante as hy doodgaan.
  • Die RM gryp Thomas om sy nek en Thomas kry nie losgewriemel nie.
  • Vuyo kom in en slaan die RM oor die kop met 'n ysterstaaf.
  • Die RM het Alex se sak gesteel met haar selfoon daarin. Hy het gemaak of hy Alex is om vir Thomas na die lab te lok en hom dood te maak.
  • Die RM is gevang deur die polisie en Vuyo is verklaar as 'n held.
  • Die forensiese span van die polisie het die RM se DNA in die spens gekry en kon identifiseer dat hy agter Louisa aan was.
  • Thomas se pa trap mnr Volschenk uit omdat hy nie Thomas wou help nie.

4 comments:

  1. What happened to translation up shortly

    ReplyDelete
  2. I guess it's never gonna be translated... Baie dankie Google Translate

    ReplyDelete
  3. Follow me @jeanmarcdebeer
    Parel Vallei for the bois

    ReplyDelete
  4. Aweh Jean, u not the only one here. #4thebois

    ReplyDelete